Koningrooibekkie
Voorkoms
Koningrooibekkie | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | V. macroura
|
Binomiale naam | |
Vidua macroura (Pallas, 1764)
|



Die Koningrooibekkie (Vidua macroura) is 'n standvoël wat voorkom in feitlik die hele Suid-Afrika en Zimbabwe en noordoos Botswana. In Engels staan die voël bekend as die Pin-tailed Whydah.
Voorkoms
[wysig | wysig bron]Die broeiende mannetjie het swart-en-wit verekleed met 'n lang dun stert. Nie-broeiende mannetjies se kop het duidelike swart en dofgeel strepe met diagnostiese snorstrepe en rooi snawel. Broeiende wyfies het 'n swarterige snawel wat buite broeityd pienker word.
Sien ook
[wysig | wysig bron]![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Pin-tailed Whydah. |
- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Vidua macroura". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)