Klippunt
Voorkoms
Klippunt | |
---|---|
Koördinate: 28°33′8″S 21°9′7″O / 28.55222°S 21.15194°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Noord-Kaap |
Distrik | ZF Mgcawu |
Munisipaliteit | Dawid Kruiper |
Oppervlak | |
• Totaal | 5,37 km2 (2,07 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 3 473 |
• Digtheid | 647/km2 (1 680/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 3.0% |
• Indiërs/Asiërs | 1.0% |
• Bruin mense | 86.9% |
• Swart mense | 7.6% |
• Ander | 1.5% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 95.5% |
• Tswana | 1.5% |
• Engels | 1.1% |
• Ander | 1.9% |
Klippunt is 'n landelike nedersetting aan die N14-hoofpad op die noordelike oewer van die Oranjerivier in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Die buurt is naby Upington geleë en is in die hartjie van die rosyntjie- en sultanabedryf.[2]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Klippunt". Sensus 2011.
- ↑ Erasmus, B.P.J. (1995). Op Pad in Suid-Afrika. Jonathan Ball Uitgewers. ISBN 1-86842-026-4.