Joezjni (Gorodowikofsk-rajon)
Voorkoms
Joezjni Южный | |
---|---|
Dorpie | |
![]() Die ligging van Kalmikië in Rusland | |
Koördinate: 46°06′07″N 42°01′09″O / 46.10194°N 42.01917°O | |
Land | ![]() |
Deelgebied | Kalmikië |
Rajon | Gorodowikofsk |
Bevolking | |
• Totaal | 521 |
Tydsone | UTC+03:00 (MSK, Moskouse tyd) |
Poskode | 359065 |
Joezjni (Russies: Южный) is 'n dorpie in Gorodowikofsk-rajon van Kalmikië, Rusland. Dit is die setel van die gelyknamige Joezjni Plaaslike Munisipaliteit wat nog vier kleiner nedersettings insluit. Dit lê 7 kilometer noordoos van die rajon se setel, Gorodowikofsk.
Die dorpie se naam kom van die Russiese woord vir "suidelik".[1]
Demografie
[wysig | wysig bron]Volgens Sensus 2010 het Joezjni 524 inwoners gehad. Etniese Kalmikiërs vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[2]
Etniese groepe | Sensus 2010 | Persentasie |
---|---|---|
Kalmikiërs | 412 | 78,6% |
Russe | 99 | 18,9% |
Oekraïners | 7 | 1,3% |
Kasakke | 6 | 1,1% |
Totaal | 524 | 100% |
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Gedejewa, Daria; Oeboesjiejewa, Bamba; Lidzjijewa, Ljoedmila; Barinowa, Bairta (2019). Словарь топонимов Республики Калмыкия [Toponimiese woordeboek van Kalmikië] (in Russies). Elista: Dzjangar.
- ↑ Bespyatov, Tim. "Republic of Kalmykia. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 12 Augustus 2023.