Gaan na inhoud

Horst Köhler

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Horst Köhler
Horst Köhler
Horst Köhler in 2004

President van Duitsland
Ampstermyn
1 Julie 2004 – 31 Mei 2010
Eerste minister Gerhard Schröder
Angela Merkel
Voorafgegaan deur Johannes Rau
Opgevolg deur Christian Wulff

Direkteur-generaal van die Internasionale Monetêre Fonds
Ampstermyn
1 Mei 2000 – 4 Maart 2004
Voorafgegaan deur Michel Camdessus
Opgevolg deur Rodrigo Rato

Persoonlike besonderhede
Gebore (1943-02-22)22 Februarie 1943
Skierbieszów, Pole
Sterf 1 Februarie 2025 (op 81)
Berlyn, Duitsland
Politieke party Christelik-Demokratiese Unie (1981–2025)
Eggenoot/-note Eva Bohnet (1969–2025; sy dood)
Kind(ers) 2
Alma mater Universiteit van Tübingen
Religie Lutheranisme
Handtekening

Horst Köhler (22 Februarie 19431 Februarie 2025) het van 1 Julie 2004 tot 31 Mei 2010 as die bondspresident (staatshoof) van Duitsland gedien. Op 4 Maart 2004 het hy afgetree as direkteur-generaal van die Internasionale Monetêre Fonds (IMF). Horst Köhler was 'n lid van die Christelik-Demokratiese Unie (CDU).