Herfskommandowurm
Voorkoms
Herfskommandowurm | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. frugiperda
|
Binomiale naam | |
Spodoptera frugiperda (J.E. Smith, 1797)
|
Die herfskommandowurm (Spodoptera frugiperda) is 'n insek wat Afrika vanaf Suid-Amerika binnegedring het en as 'n besonder skadelike plaag beskou word. Hierdie wurm is 'n ander spesie as die kommandowurm. Die wurm is geïdentifiseer in Limpopo- en Noordwesprovinsies. Daar word tans 'n plaagbeheermiddel geregistreer om die insek mee te beveg. Die wurm val veral mielies asook aartappels, sojabone, sorghum en grondbone aan.
Bron
[wysig | wysig bron]- Taakspan kyk na verspreiding van kommandowurm, Beeld, 7 Februarie 2017.