Hererospekvreter
Voorkoms
Hererospekvreter[1] | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Namibornis Bradfield, 1935
|
Spesie: | N. herero
|
Binomiale naam | |
Namibornis herero (Meyer de Schauensee, 1931)
|
Die Hererospekvreter (Namibornis herero) is 'n amper-endemiese, skaars standvoël in droë, yl beboste, heuwelagtige, klipperige streke van Sentraal- en Noord-Namibië. Hulle kom een-een voor of bly in pare. Die voël is 17 cm groot en weeg 23 - 30 gram. In Engels staan die voël bekend as die Herero Chat.
Dit is die enigste spesie in die genus Namibornis, wat aan die familie van vlieëvangers (Muscicapidae) en die orde van sangvoëls (Passeriformes) behoort. Die genus is dus 'n Monotipiese takson.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Gill, F & D Donsker (Eds). "Chats, Old World Flycatchers". IOC World Bird Names (weergawe 2.9) (in Japannees). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Oktober 2019. Besoek op 3 September 2011.
- ↑ BirdLife International (2012). "Namibornis herero". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)