Grootneushaai
Voorkoms
Grootneushaai | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. altimus
|
Binomiale naam | |
Carcharhinus altimus (S. Springer, 1950)
| |
![]() | |
Verspreidingsgebied van die grootneushaai. Bevestig (donkerblou) en vermoed (ligblou) [1] | |
Sinonieme | |
Carcharhinus radamae Fourmanoir, 1961
|
Die Grootneushaai (Carcharhinus altimus) is 'n haai wat in tropiese en subtropiese water voorkom, en jong haaitjies was al gewaar vanaf KwaZulu-Natal tot die Oos-Kaap. Die migrerende haai leef gewoonlik in diep water van 90 – 430 meter (300 – 1,410 vt) en vertoef graag aan die kante van kontinentale banke. In Engels staan die haai bekend as die Bignose shark.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van visse
- Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name
- Lys van varswater visfamilies
- Lys van visfamilies
Bron
[wysig | wysig bron]- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ (en) Compagno, L.J.V.; Dando, M.; Fowler, S. (2005). Sharks of the World. Princeton University Press. pp. 289–290. ISBN 978-0-691-12072-0.
{{cite book}}
: AS1-onderhoud: meer as een naam (link)