Gebruikerbespreking:168.209.98.35
Voorkoms
As u die bydraer is by hierdie bogenoemde artikels, let asb daarop dat u wysigings nie aanvaar is nie, en nie aanvaar sal word voor bespreking daarvan op hulle onderskye besprekingsbladsye, hier en hier nie. 'n Blote terugplasing telkens nadat beswaar aangeteken is, word as vandalisme beskou. --Alias 06:01, 9 Maart 2006 (UTC)
![]() |
Hierdie is die besprekingsblad vir 'n anonieme gebruiker wat nog nie 'n rekening geskep het nie of wat dit nie gebruik nie. Daarom moet ons sy/haar numeriese IP-adres gebruik vir identifikasie. Só 'n adres kan deur verskeie gebruikers gedeel word. Indien jy 'n anonieme gebruiker is wat voel dat ontoepaslike kommentaar teen jou gerig is, skep 'n rekening of teken in om verwarring met ander anonieme gebruikers te voorkom. [WHOIS • RDNS • RBLs • Traceroute • Torstatus] · [RIRs: Amerika · Europa · Afrika · Asië · Latyns-Amerika/Karibië] |