Gebruiker:Pynappel
Voorkoms
Maroela Media
[wysig | wysig bron]Om teks op Maroela Media te kan selekteer en kopieer, volg die volgende stappe.
1. Blokkeer die skrip wat met kopieer lol deur uBlock Origin te installeer en die URL https://maroelamedia.co.za/wp-content/themes/bones-maroelamedia/library/js/scripts.js
by "My filters" (uBlock Origin-ikoon > Ratte > My filters) te voeg.
2. Maak 'n boekmerk en voeg die volgende bronkode in die URL-veld:
javascript:(function(){document.getElementsByTagName('body')[0].style.userSelect='unset';}())
3. Kliek op die boekmerk op 'n bladsy waar jy teks wil kopieer.
'n Mens kan ook die skrip outomaties loop deur dit in Tampermonkey of Greasemonkey te stoor. Tampermonkey-voorbeeld:
// ==UserScript==
// @name .
// @version 2024-04-15
// @description .
// @match https://maroelamedia.co.za/*
// ==/UserScript==
(function() {
'use strict';
document.getElementsByTagName('body')[0].style.userSelect = 'unset';
})();
Waar is my robot?
[wysig | wysig bron]Hallo Dumbassman (kontak) 22:28, 3 Augustus 2024 (UTC)
- @Dumbassman: ek het nie tans enige idees vir take wat per robot verrig kan word nie. Wat het jy in gedagte? – Pynappel (kontak) 18:46, 5 Augustus 2024 (UTC)
- Waarvoor het mens ooit 'n robot nodig? Nuwelinge se gemors skoon te maak natuurlik Dumbassman (kontak) 04:58, 7 Augustus 2024 (UTC)