Eugène Viollet-le-Duc
Voorkoms
Eugène Emannuel Viollet-le-Duc | |
---|---|
Gebore | Eugène Emmanuel Viollet-le-Duc 27 Januarie 1814 |
Sterf | 17 September 1879 (op 65) |
Nasionaliteit | Frankryk |
Beroep | argitek |
Eugène Emmanuel Viollet-le-Duc (27 Januarie 1814 – 17 September 1879) was 'n Franse argitek en teoretikus wat beroemd is vir sy restourasies van middeleeuse geboue. Viollet-le-Duc wat in Parys gebore is was 'n sentrale figuur in die Gotiese Herlewing in Frankryk aangesien hy in die publieke diskoers oor "eerlikheid" in argitektuur was, wat uiteindelike bo alle wedywerende style sou uitstyg, om die gees van Modernisme toe te lig. Sir John Summerson het gemeen "daar was twee opperste vername teoretici in die geskiedenis van Europese argitektuur—Leon Battista Alberti en Eugène Viollet-le-Duc" (Summerson 1948).
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Eugène Viollet-le-Duc.