Erythrophleum
Voorkoms
Erythrophleum | |
---|---|
E. suaveolens | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | Erythrophleum |
Erythrophleum is 'n plant genus wat hoort tot die sub-familie Caesalpinioideae wat op sy beurt weer hoort tot die familie Fabaceae. Kenmerkend van die genus is die neerhangende lowe. Die genus verkies warm droë streke en is middelgroot tot groot. Al die spesies het dubbelveervormige, saamgestelde liggroen blare.
Boomspesies
[wysig | wysig bron]- Bosoordeelboom Erythrophleum suaveolens
- Maputalandoordeelboom Erythrophleum lasianthum
- Oordeelboom Erythrophleum africanum
Sien ook
[wysig | wysig bron]Bron
[wysig | wysig bron]- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Erythrophleum.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Erythrophleum