Gaan na inhoud

Dichtaoe

Koördinate: 43°3′10″N 43°7′54″O / 43.05278°N 43.13167°O / 43.05278; 43.13167
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Dichtaoe
Ligging Republiek van Kabardino-Balkarië, Rusland
Hoogte 5 205[1] meter bo seevlak
Reeks Kaukasus
Koördinate 43°3′10″N 43°7′54″O / 43.05278°N 43.13167°O / 43.05278; 43.13167
Eerste bestyging 1888
Eerste bestyger(s) John Cockin
Albert Mummery
Ligging van Dichtaoe op 'n kaart (Georgië)
Dichtaoe
Dichtaoe

Dichtaoe (Russies: Дыхтау, Karatsjai-Balkaries: Дых тау) is 'n berg in Eurasië wat in die suidweste van Rusland net 5 kilometer noord van die grens met Georgië geleë is. Met 'n hoogte van 5 205 meter is dit die tweede hoogste berg in die Kaukasus asook van Rusland, en word dit soms as die tweede hoogste berg van Europa beskou. Volgens die algemene definisie van die grens tussen Europa en Asië is Dufour-bergpiek in die Alpe met 4 634 meter die tweede hoogste berg in Europa.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. (en) "Gora Dykh-Tau, Russia". Peakbagger.com. Besoek op 30 April 2015.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
  • (en) "Mount Dykhtau". Encyclopædia Britannica. Besoek op 9 Junie 2017.