Desuk
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Desuk دسوق Dosūq | |
---|---|
Byname: Bruid van die Nyl | |
Koördinate: 31°8′32″N 30°38′42″O / 31.14222°N 30.64500°O | |
Land | Egipte |
Governorate | Kafr El-Sheikh |
Regering | |
• Tipe | Markaz |
• Burgemeester | Ahmed Basiouny Zeid |
Bevolking | |
• Totaal | 129 604 |
Tydsone | UTC+2 (EST) |
Poskode | |
Skakelkodes | +2 047 |
Webwerf | www.desouq.org |
Desuk (Arabies: دسوق Dosūq) is 'n stad in die noorde van Egipte, wat aan die Nylrivier geleë is. Die stad het 'n bevolking van 129 604 in 2009 gehad. Dit is 80 km oos van Alexandrië geleë en maak deel uit van die Kafr El-Sheikh-governorate.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ (en) "Presidency of Desouk City, Administrative division & Population (2009)". Epcodes.com. 31 Desember 2009. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Junie 2013. Besoek op 16 Augustus 2014.
- ↑ "ZIP code, Desouk (1)" (in Engels). Epcodes.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Augustus 2019. Besoek op 16 Augustus 2014.
- ↑ "ZIP code, Desouk (2)" (in Engels). Epcodes.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016. Besoek op 16 Augustus 2014.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Desuk.
- (ar) Amptelike webwerf van Desuk Geargiveer 16 Desember 2010 op Wayback Machine
- (ar) (en) Amptelike webwerf van die Kafr El-Sheikh-governorate Geargiveer 13 Desember 2010 op Wayback Machine