Coenie van Wyk
Voorkoms
| |||||
Coenraad Van Wyk 2019c.jpg | |||||
Volle naam | Coenraad George van Wyk | ||||
---|---|---|---|---|---|
Bynaam | Boom | ||||
Geboortedatum | 8 Januarie 1988 | ||||
Geboorteplek | Bellville, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1,84 m | ||||
Massa | 85 kg | ||||
Skool | Grey-kollege | ||||
Universiteit | Universiteit van die Vrystaat | ||||
Beroep | Professionele Rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Losskakel, Heelagter | ||||
Professionele / senior klubs | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2008–09 | Maties | 7 | (25) | ||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2009 2010 2011–14 2015 |
WP Griekwas Pumas Vrystaat |
5 3 72 3 |
(2) (27) (288) (42) | ||
korrek soos op 20 April 2015. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2014 2015 |
Lions Cheetahs |
8 6 |
(5) (10) | ||
korrek soos op 17 Junie 2015. | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
2012 2013 |
SA Barbarians SA Presidente XV |
1 3 |
(0) (0) |
Coenie van Wyk (gebore in Bellville, 8 Januarie 1988) is ’n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat vir die Cheetahs in Superrugby op heelagter en losskakel speel en ook vir die Vrystaat Cheetahs in die Vodacombeker en Curriebeker.
In 2013 is Van Wyk in die Suid-Afrikaanse Presidente XV ingesluit wat aan die 2013 IRR Tbilisibeker deelgeneem het.[1] Die span het die toernooi gewen en was onoorwonne in hul drie wedstryde.[2]
Van Wyk is in 2014 by die Lions se span ingesluit vir die 2014 Superrugbyseisoen[3] en is gekies as plaasvervanger in die eerste wedstryd van die seisoen teen die Cheetahs; hy het egter nie speelkans gekry nie.[4][5]
Hy het hom in 2015 hy die Vrystaatse Rugbyunie aangesluit.[6]
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ (en) "SA Presidente XV gekies vir IRR Tblisibeker". Suid-Afrikaanse Rugbyunie. 17 Mei 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 April 2020. Besoek op 21 Mei 2013.
- ↑ "SA Presidente XV wen Tbilisibeker". IRR (in Engels). 16 Junie 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Januarie 2014. Besoek op 17 Junie 2013.
- ↑ (en) Lions (11 Februarie 2014). "2014 Lions Superrugbyspan". Persberig. Archived from the original on 22 Februarie 2014. https://web.archive.org/web/20140222152732/http://www.lionsrugby.co.za/lionsnews.aspx?item=4128&multiid=1010&archive=0. Besoek op 11 Februarie 2014.
- ↑ (en) "Wedstrydsentrum: Cheetahs v Lions". SANZAR. 15 Februarie 2014. Besoek op 15 Februarie 2014.
- ↑ (en) "Wedstrydontleding: Toyota Cheetahs vs Lions". Suid-Afrikaanse Rugbyunie. 15 Februarie 2014. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Februarie 2014. Besoek op 15 Februarie 2014.
- ↑ "Cheetahs teken Sergeal" (in Engels). SuperSport. 7 Julie 2014. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Oktober 2018. Besoek op 7 Julie 2014.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |