Bokbaaivygie
Voorkoms
Bokbaaivygie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Aizoaceae |
Genus: | Cleretum |
Spesie: | C. bellidiforme
|
Binomiale naam | |
Cleretum bellidiforme (Burm.f.) G.D.Rowley, (1979)
| |
Sinonieme | |
|
Die bokbaaivygie (Cleretum bellidiforme) G.D.Rowley[1]) is 'n klein, eenjarige blomplant en blom in die lente. Die plant het klein, vlesige blare en veelkleurige blomme in verskillende kleurkombinasies. Dit benodig vol son en min water.
Die plant kom in die Noord-Kaap en die Wes-Kaap voor en is endemies aan Suid-Afrika. Dit word as veilig (LC) beskou op de SANBI-rooilys.[1] Dit groei veral in die sukkulente Karoo-ekostreek.
Sinonieme
[wysig | wysig bron]- Cleretum criniflorum (L.f.) N.E.Br.
- Cleretum cuneifolium N.E.Br.
- Cleretum flos-solis (A.Berger) G.D.Rowley
- Cleretum limpidum (Aiton) N.E.Br.
- Cleretum muirii (N.E.Br.) G.D.Rowley
- Cleretum oculatum (N.E.Br.) G.D.Rowley
- Dorotheanthus acuminatus L.Bolus
- Dorotheanthus bellidiformis (Burm.f.) N.E.Br.
- Dorotheanthus bidouwensis L.Bolus
- Dorotheanthus criniflorus (L.f.) Schwantes
- Dorotheanthus flos-solis (A.Berger) L.Bolus
- Dorotheanthus hallii L.Bolus
- Dorotheanthus littlewoodii L.Bolus
- Dorotheanthus luteus N.E.Br.
- Dorotheanthus martini L.Bolus
- Dorotheanthus muirii N.E.Br.
- Dorotheanthus oculatus N.E.Br.
- Dorotheanthus oculatus var. saldanhensis L.Bolus
- Dorotheanthus stayneri L.Bolus
- Dorotheanthus ulularis Brusse
- Mesembryanthemum bellidiforme Burm.f.
- Mesembryanthemum criniflorum L.f.
- Mesembryanthemum cuneifolium Jacq.
- Mesembryanthemum flos-solis A.Berger
- Mesembryanthemum limpidum Aiton
- Micropterum cuneifolium (Jacq.) Schwantes
- Micropterum limpidum (Aiton) Schwantes
- Stigmatocarpum criniflorum (L.f.) L.Bolus
Fotogalery
[wysig | wysig bron]-
Blom in die Weskus Nasionale Park, Suid-Afrika
-
Verskillende kleure
-
Tuin met Bokbaaivygies
Bronne
[wysig | wysig bron]- Die Suid-Afrikaanse Gids- feite en wenke. Isabel Uys. 2009 ISBN 978-1-86919-324-9
- REDLIST Sanbi
- Plants of the World Online
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 "SANBI" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Maart 2019.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Bokbaaivygie.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Bokbaaivygie