Bespreking:Lys van outeurs
Voorkoms
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Lys van outeurs-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
![]() | Daaglikse bladtrekke van Lys van outeurs
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Saamsmelt?
[wysig bron]Sal enige iemand besware het as ek die individuele bladsye (bv. Lys van outeurs volgens naam: M met hierdie blad saamsmelt sodat alles op een blad verskyn? Sommige van die letterbladsye bevat nie eers enige inligting nie en sommige van hulle bevat slegs een of twee name. Anrie 09:01, 18 Februarie 2008 (UTC)
- Wel, daar sal seker beswaar wees van wie ookal dit gedoen het aanvanklik :-) (Faresh?) Ek gaan nie 'n sterk opinie hier gee nie. Daar kan miljuisende outeurs wees wat moontlik op so 'n lys kan kom, en dus sou mens teoreties dit als kon vol kry. Wat is ensiklopedies, wat is interessant, waarvoor het ons die inligting? Ek weet nie. Wieookal die werk hier doen, sal dalk maar moet besluit. --Alias 09:17, 18 Februarie 2008 (UTC)