Beloved (roman)
Gereedskap
Algemeen
Druk/uitvoer
Ander projekte
Voorkoms
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Beloved
| |
---|---|
Skrywer | Toni Morrison |
Land | Verenigde State |
Taal | Engels |
Genre | Magiese realisme |
Uitgewer | Alfred Knopf |
Uitgegee | September 1987 |
Medium | Druk (gebind & sagteband) |
Bladsye | 324 |
ISBN | 1-58060-120-0 |
Beloved is 'n roman van die Amerikaanse skrywer Toni Morrison wat in 1987 gepubliseer is. Dit het in die daaropvolgende jaar die Pulitzerprys vir Fiksie gewen, en is in 1998 verwerk in 'n gelyknamige rolprent met Oprah Winfrey in die rolverdeling. Die roman se intrige het te doen met slawerny en die afskaffing van slawerny in die Amerikaanse suiderstate.
Versteekte kategorieë:
- Saadjies
- Artikels met BNF-identifiseerders
- Artikels met GND-identifiseerders
- Artikels met LCCN-identifiseerders
- Artikels met NLA-identifiseerders
- Artikels met NLI-identifiseerders
- Artikels met foutiewelike NLP-identifiseerders
- Artikels met NSK-identifiseerders
- Artikels met SUDOC-identifiseerders
- Artikels met VIAF-identifiseerders
- Artikels met WorldCat-VIAF-identifiseerders
- Normdata met 9 elemente