Argaios I van Masedonië
Voorkoms
Argaios I | |
---|---|
Koning van Masedonië | |
Tydperk | tradisioneel: 678 v.C. – 640 v.C. |
Grieks | Ἀργαῖος Αʹ ὁ Μακεδών |
Huis | Argeïese Dinastie |
Voorganger | Perdikkas I |
Opvolger | Philippos I |
Vrou | onbekend |
Kinders | Philippos I |
Vader | Perdikkas I |
Moeder | onbekend |
Geloof | Griekse mitologie |
Argaios I (Grieks: Αργαίος), uit die Argeïese Dinastie, was van 678 tot 640 v.C. koning van Masedonië. Hy was die seun van Perdikkas I en die pa van Philippus I. Die dragme het vermoedelik tydens sy bewind in omloop gekom.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- Hierdie artikel is vertaal vanuit die Nederlandse Wikipedia