Apatesia
Voorkoms
Vetkousies | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Aizoaceae |
Genus: | Apatesia N.E.Br. |
Spesies | |
| |
Sinonieme | |
|
Apatesia (vetkousies) is 'n vetplant genus wat hoort tot die Aizoaceae en is die eerste keer in 1927 beskryf. Die genus is endemies aan Suid-Afrika.
Spesies
[wysig | wysig bron]- Apatesia helianthoides (Aiton) N.E.Br.
- Apatesia pillansii N.E.Br.
- Apatesia sabulosa (Thunb.) L.Bolus
Al drie die spesies is deel van die fynbos-bioom.