Anrika
Voorkoms
Anrika | |
---|---|
Geboortenaam | Anrika Koch |
Gebore | 1984 |
Oorsprong | Suid-Afrika |
Beroep(e) | Musikant |
Anrika is die verhoognaam van Anrika Bruinders (née Koch, gebore 1984), 'n Afrikaanse sangeres. Sy is op 16 Desember 2006 met die akteur en komediant Alvin Bruinders, wat bekend is vir sy rolle in Vetkoekpaleis en Gauteng-aleng, in die eg verbind.[1]
Diskografie
[wysig | wysig bron]Anrika se albums:
- Mambo, 2006 GALLO
- Vir Ewig Vir My, TRIO
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Bekendes sing Alvin en Anrika se trounote, Rapport, 10 Desember 2006.