in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Kalenders
|
|
Antiochus XII
|
|
- Numismatiese bronne toon dat Antiochus XII nou Damaskus beheers. Hy het dit oorgeneem van Demetrius III wat deur die Partiërs gevangegeneem is en wat dood is.[1]
- Gnaeus Octavius en Lucius Cornelius Cinna is die consuls van Rome. Octavius ondersteun Sulla se hervormings, Cinna is 'n teenstander. Dit lei tot 'n burgeroorlog tussen die twee consuls.[2]
- Marius en Cinna, Sulla se teenstanders, beleer Rome en neem die stad in. Sulla se aanhangers word afgeslag.[2]