65ste Oscar-toekenningsaand
Voorkoms
65ste Oscar-toekenningsaand
| ||
Datum | 29 Maart 1993 | |
Plek | Dorothy Chandler Pavilion, Los Angeles | |
Aanbieder | Billy Crystal | |
Pryse & benoemings | ||
Beste rolprent | Unforgiven | |
Meeste pryse | Unforgiven (4) | |
Meeste benoemings | Unforgiven en Howard's End (9 elk) |
Die 65ste Oscar-toekenningsaand is op 29 Maart 1993 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in Los Angeles gehou om erkenning te gee aan die rolprente van 1992. Die aanbieder was Billy Crystal.
Unforgiven is vir nege Oscars benoem en het vier daarvan gewen, onder meer vir beste rolprent en regisseur.
Pryse
[wysig | wysig bron]Hier volg ’n lys van die belangrikste wenners en benoemdes (die wenners word eerste genoem en is in vet druk):[1]
Beste rolprent | Beste regisseur |
---|---|
|
|
Beste akteur | Beste aktrise |
|
|
Beste manlike byspeler | Beste vroulike byspeler |
|
|
Beste oorspronklike draaiboek | Beste verwerkte draaiboek |
|
|
Beste oorspronklike musiek | Beste oorspronklike liedjie |
|
|
Beste kunsredigering | Beste kinematografie |
|
|
Beste buitelandse rolprent | |
Beste rolprentredigering | Beste visuele effekte |
|
|
Ereprys
[wysig | wysig bron]Jean Hersholt- Humanitêre Prys
[wysig | wysig bron]Prys van Verdienste
[wysig | wysig bron]- Chadwell O'Connor
Gordon E. Sawyer-prys
[wysig | wysig bron]- Erich Kaestner
John A. Bonner-aanbevelingsmedalje
[wysig | wysig bron]- Petro Vlahos
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "The 65th Academy Awards (1993) Nominees and Winners". oscars.org (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Oktober 2014. Besoek op 22 Oktober 2011.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Amptelike webtuiste van die Oscars
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Oscars.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia