30 St Mary Axe
Voorkoms
30 St Mary Axe (beter bekend as die Gherkin) is 'n wolkekrabber wat in 2004 in Londen voltooi is. Die gebou het 'n hoogte van 180 meter en 41 verdiepings. Die gebou vervang die Baltic Exchange, 'n kantoorgebou uit 1903.
Fotogalery
[wysig | wysig bron]-
Die gebou in 2001
-
Die Gherkin in 2006
-
In 2014
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie 30 St Mary Axe.
- (en) Amptelike webwerf