in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Kalenders
|
|
- Hiero en Kartago sluit 'n bondgenootskap.[1]
- Ap. Claudius Caudex en M. Fulvius Flaccus word konsul.[1]
- Daar breek oorlog uit tussen Rome en Kartago: die Eerste Puniese Oorlog.[1]
- Locri, Tarentum en Napels verskaf 'n vloot om Romeinse troepe Sisilië toe te vervoer.[2]
- Claudius Caudex gaan Sisilië toe en breek die beleg van Messana.[1]
- Flaccus verwoes die Eruskiese stad Volsinii.[3]
- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 The First Punic War: A Military History, John Francis Lazenby Stanford University Press, 1996, ISBN 0-8047-2673-6, ISBN 978-0-8047-2673-3
- ↑ Rome and the Western Greeks, 350 BC – AD 200: Conquest and Acculturation in Southern Italy, Dr Kathryn Lomas, Routledge, 2005, ISBN 1-134-94301-6, ISBN 978-1-134-94301-2
- ↑ The Etruscans Outside Etruria Paolo Bernardini, Getty Publications, 2004, ISBN 0-89236-767-9, ISBN 978-0-89236-767-2