in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Kalenders
|
|
- Die Romeine stig Augusta Vindelicorum, die huidige Augsburg, een van die oudste stede van Duitsland.
- Omstreeks hierdie jaar word die stad Tongeren as Atuatuca Tungrorum gestig. Daarmee is dit die oudste stad van België.
- Augustus se stiefseuns Tiberius en Drusus onderwerp die stamme in bergland van die Alpe.[1]
- Die Romeine stig die Colonia Iulia Augusta Felix by Berytus wat 'n gebied beheers tot die bronne van die Orontes in die Bekaa-dal[2]
- ↑ The Battle that Stopped Rome: Emperor Augustus, Arminius, and the Slaughter of the Legions in the Teutoburg Forest,Peter S. Wells, W. W. Norton & Company, 2004,ISBN 0393-32643-8,ISBN 978-0393-32643-7
- ↑ The Roman Near East, 31 B.C.-A.D. 337 ACLS Humanities E-Book, Fergus Millar, Harvard University Press, 1993, ISBN 0-674-77886-3, ISBN 978-0-674-77886-3