Gaan na inhoud

Škoda Auto

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Škoda Auto
Tipe Aandelemaatskappy
Gestig 1895
Hoofkantoor Mladá Boleslav, Tsjeggië
SleutelpersoneWinfried Vahland (hoof uitvoerende beampte)
Martin Winterkorn (voorsitter van die Raad)
Gebied bedienWêreldwyd (sonder Noord-Amerika)
IndustrieMotorvervaardiger
ProdukteMotorvoertuie
DiensteFinansiële dienste
Inkomste10,4 miljard €
Netto inkomste712 miljoen €
WerknemersMeer as 32 000
MoedermaatskappyVolkswagen
Dogter-
maatskappye
Škoda Auto Deutschland
Škoda Auto India
Škoda Auto Polska
Škoda Auto Slovakia
Webwerfskoda-auto.com

Škoda Auto, a.s. is 'n Tsjeggiese motorvervaardiger gebaseer in Mladá Boleslav. Die maatskappy is in 1895 gestig deur Václav Laurin en Václav Klement. In die eerste tien jaar het Laurin & Klement fietse en motorfietse vervaardig, en in 1905 hul eerste motorvoertuig. In 1925 is Laurin & Klement, wat deur die Eerste Wêreldoorlog verswak is, uitgekoop deur die Škoda Groep. In 2010 word die volgende modelle geproduseer: Škoda Citigo, Škoda Fabia, Škoda Rapid, Škoda Octavia, Škoda Superb, Škoda Roomster, Škoda Yeti. Die maatskappy is tans 'n filiaal van Volkswagen.

Modelle

[wysig | wysig bron]
  • Škoda Citigo: sedert 2011
  • Škoda Fabia:
  • Fabia I: 1999–2007
  • Fabia II: 2007–2015
  • Fabia III: sedert 2015
  • Škoda Rapid: sedert 2011/2012
  • Škoda Octavia:
  • Octavia I: 1996–2010
  • Octavia II: 2004–2013
  • Octavia III: sedert 2013
  • Škoda Superb:
  • Superb I: 2001–2008
  • Superb II: 2008–2015
  • Supert III: sedert 2015
  • Škoda Roomster: sedert 2007
  • Škoda Yeti: sedert 2010

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]