Świętochłowice
Voorkoms
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Pole |
Woiwodskap | Silesië |
Koördinate | 50°19′N 18°55′O / 50.317°N 18.917°O |
Stigting | 14de eeu |
Stadstatus | 1947 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 13,31 vk km |
Hoogte bo seevlak | 281 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2011) | 53 798 |
- Bevolkingsdigtheid | 4 041,9/vk km |
Tydsone | MET (UTC +1) |
- Somertyd | MEST (UTC +2) |
Klimaat | |
- Tipe | Kontinentaal-gematig |
- Gemiddelde jaarlikse temperatuur | - |
- Gem. temp. Januarie/Julie | - |
- Gemiddelde jaarlikse neerslae | - mm |
Burgemeester | Daniel Beger |
Amptelike Webwerf | swietochlowice.pl |
Świętochłowice (uitspraak: [ˌɕvjɔ̃tɔxwɔˈviʦɛ], Duits: Schwientochlowitz) is 'n dorp in die suide van Pole met 53 798 inwoners (2011). Świętochłowice is geleë in die woiwodskap Silesië (sedert 1999), voorheen in Katowice (1975-1998).
Zgoda, 'n satellietkamp van die Duitse konsentrasiekamp Auschwitz, is in 1943 in Świętochłowice opgerig. In Januarie 1945 is die kamp heropen en daarna steeds deur Kommunistiese Pole gebruik. Die kamp, waarin bykans 2 500 gevangenes in 1945 dood is, is in November van dié jaar gesluit.