Europese byvreter
Voorkoms
Europese byvreter | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | M. apiaster
|
Binomiale naam | |
Merops apiaster Linnaeus, 1758
| |
Verspreiding |
Die Europese byvreter (Merops apiaster) is 'n algemene somer besoeker.
Identifikasie
[wysig | wysig bron]Word aan sy klein, slanke grootte en helder kleure, nl. geel keel, blou bors en bruin bo-rug en geel-laer rug uitgeken. Die vlerke is groen, blou en bruin met 'n swart bek. Die Europese Byvreter is ongeveer 26 tot 28 cm lank.
Habitat
[wysig | wysig bron]Bosveld, doringbome en fynbosgebied.
Verspreiding
[wysig | wysig bron]Kom voor in die meeste van Suidelike-Afrika.
Geluid
[wysig | wysig bron]Uiter 'n "prrrup"-geluid.
Ander name
[wysig | wysig bron]- Engels: European Bee-eater