Gaan na inhoud

Tony Hawk

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.
Tony Hawk
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Hawk in November 2006

Geboortenaam Anthony Frank Hawk
Alias The Birdman[1]
Geboorte 12 Mei 1968 (1968-05-12) (56 jaar oud)
San Diego, Kalifornië
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Webwerf tonyhawk.com
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Tony Hawk (gebore 12 Mei 1968) is 'n Amerikaanse professionele skaatsplankryer, akteur en eienaar van die skaatsplankmaatskappy Birdhouse. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Gleaming the Cube (1989), xXx (2002), Lords of Dogtown (2005), en Daddy's Home (2015).

Hawk is bekend vir die voltooiing van die eerste gedokumenteerde 900 en vir sy gelisensieerde video speletjies.[2]

Vroeë lewe

Tony Hawk in 1987

Tony Hawk is op 12 Mei 1968 in San Diego, Kalifornië, gebore. Sy moeder is Nancy en sy vader Frank Peter Rupert Hawk.[3][4]

Sy ouers het sy skaatsplankry ondersteun omdat dit as uitlaat vir sy oormatige energie gedien het. Hy het op die ouderdom van veertien 'n professionele skaatsplankryer geword.[5]

Loopbaan

Skaatsplankry

Op 27 Junie 1999 was Hawk die eerste skaatsplankryer om 'n 900 te land," 'n toertjie wat die voltooiing van twee-en-'n-half omwentelinge in die lug op 'n skaatsplank behels; Hawk was suksesvol op sy twaalfde poging.

Filmografie

Rolprente

  • 1989: Gleaming the Cube
  • 2002: xXx
  • 2002: Stoked: The Rise and Fall of Gator
  • 2002: Ultimate X: The Movie
  • 2004: Never Been Done: The Jon Comer Story
  • 2005: Lords of Dogtown
  • 2005: Tony Hawk's Secret Skatepark Tour
  • 2006: Tony Hawk's Secret Skatepark Tour 2
  • 2007: 3000 Miles
  • 2007: Tony Hawk Secret Skate Park Tour 3
  • 2009: Concrete Jungle
  • 2010: Vida Sobre Rodas
  • 2012: Looped
  • 2012: Hill Street
  • 2015: Daddy's Home
  • 2015: I Am Thalente
  • 2018: Life After X
  • 2018: N Men: The Untold Story
  • 2018: Sk8 Dawg
  • Where Is My Needle?! The Brandon Novak Story
  • Back to the Grind

Televisiereekse

  • 1995: The Bottom Line
  • 2001: Extreme Air 2001
  • 2005: The L.A. Hardcore
  • 2006: Wild World of Spike
  • 2006: Fuse Celebrity Playlist
  • 2006: Much Adrenaline
  • 2007: Fast Cars and Superstars: The Gillette Young Guns Celebrity Race
  • 2008: Top Gear USA
  • 2008: Spoilers
  • 2009: The Adventures of Señor Toro
  • 2010: Zulu Gumball
  • 2010: Gumball 3000 med Erik och Mackan
  • 2010: In Depth with Graham Bensinger
  • 2011: Seriously Funny Kids
  • 2011: Home by Novogratz
  • 2011: The DUB Magazine Project
  • 2011: Rally On
  • 2011: Vans Pool Party
  • 2011: Epicly Later'd
  • 2012: KevJumba Takes All
  • 2013: Tom Green Live
  • 2014: Gaming Show (In My Parents Garage)
  • 2015: My Houzz
  • 2018: The Super Slow Show

Televisierolprente

  • 1989: The Contest
  • 1997: MTV Sports and Music Festival
  • 1999: MTV Sports & Music Festival 3: Skate Trick
  • 2001: Tony Hawk's Gigantic Skatepark Tour: Summer 2001
  • 2003: When I Was 17
  • 2004: Reunion X
  • 2004: Video Game Invasion: The History of a Global Obsession
  • 2004: Tony Hawk: Rise to the Underground
  • 2005: Dear Santa
  • 2006: The Kelly Slater Celebrity Surf Invitational
  • 2006: Dear Santa
  • 2007: 3000 Miles with Bam and Hawk
  • 2008: Teleflora Presents America's Favorite Mom
  • 2009: E3 Xbox Media Briefing
  • 2010: The Simpsons: Celebrity Friends
  • 2010: The Simpsons: Mischief & Mayhem
  • 2010: Toyota Pro/Celebrity Race
  • 2014: Annoying Orange: Movie Fruitacular
  • 2016: Nitro World Games

Video's

  • 1986: Skate with Tony Hawk
  • 1987: The Search for Animal Chin
  • 1990: Johnny Goes Off Downunder
  • 1992: 'Weird Al' Yankovic: Smells Like Nirvana
  • 1996: Colony of Summer
  • 1999: Boob
  • 1999: Transmission 7
  • 2002: Op King of Skate
  • 2002: Simple Plan: I'm Just a Kid
  • 2003: Mike V's Greatest Hits
  • 2003: Perros callejeros skateboarding video, 1995-2003
  • 2003: CKY Trilogy: Round 1
  • 2003: CKY Trilogy: Round 2
  • 2004: Jackass: Volume Two
  • 2004: The Shaun White Album
  • 2004: Icetown and M-Boys
  • 2004: The Complete Sessions: A Look Inside the Tony Hawk Video Game Phenomenon
  • 2005: Gumball 3000: 6 Days in May
  • 2005: The Reality of Bob Burnquist
  • 2006: Gumball 3000: Drivin' Me Crazy
  • 2006: Boom Boom Sabotage
  • 2007: The Beginning: A Skateboarding Film by Birdhouse
  • 2009: Gumball 3000: Coast to Coast
  • 2012: One Step Beyond
  • 2012: Tony Hawk's Ride Channel
  • 2014: HUVr - HOW

Eksterne skakels

Verwysings

  1. Birdman Tony Hawk lands in Sydney for the tenth anniversary of Bondi's Bowl-A-Rama. URL besoek op 17 Oktober 2014.
  2. Cohn, Gary (17 September 2009). "Tony Hawk Carves a New Niche". Entrepreneur (in Engels). Entrepreneur Media, Inc. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 April 2019. Besoek op 22 Augustus 2012.
  3. "Tony Noonga vert skater hawk Biography - Skateboarding to the rescue, A skateboard slump, Back in the game". Notablebiographies.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Februarie 2020. Besoek op 25 Maart 2010.
  4. "Tony Hawk Biography". Biography.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 April 2019. Besoek op 20 Oktober 2010.
  5. "Home". Official Tony Hawk (in Engels (VSA)). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Mei 2020. Besoek op 13 Februarie 2017.