Silverstone-renbaan
Voorkoms
Ligging | Deels in Silverstone, Northamptonshire en deels in Buckinghamshire, Engeland |
---|---|
Tydsone | UTC |
Koördinate | 52°4′43″N 1°1′1″W / 52.07861°N 1.01694°W |
FIA Gradering | 1 |
Groot byeenkomste | FIA Formule Een: Britse Grand Prix FIM MotoGP: Britse Motorfiets Grand Prix FIA Wêrelduithoukampioenskap 1000 km Silverstone 6-ure FIM Superfiets Wêreldkampioenskap Europese Le Mans-reeks Europese Formule Tweekampioenskap FIA Internasionale Formule 3000 Britse Toermotorkampioenskap Britse F3 Internasionale reeks Britse GT Britse Superfietskampioenskap Silverstone Classic |
Arena Grand Prix-renbaan (2011–huidig) | |
Lengte | 5,891[1] km (3,660 mi) |
Draaie | 18 |
Rondterekord | 1:33,401 ( Mark Webber, Red Bull, 2013, Formule Een) |
Arena Grand Prix-renbaan (2010)[2] | |
Lengte | 5,901 km (3,667 mi) |
Draaie | 18 |
Rondterekord | 1:30,874 ( Fernando Alonso, Ferrari, 2010, Formule Een) |
Bridge Grand Prix-renbaan | |
Lengte | 5,141 km (3,194 mi) |
Draaie | 17 |
Rondterekord | 1:18,739 ( Michael Schumacher, Ferrari, 2004, Formule Een) |
Die Silverstone-renbaan is 'n motorrenbaan in Engeland langs die Silverstone- en Whittlebury-woonbuurte van Northamptonshire.
Silverstone is die tuiste van die Britse Grand Prix, wat sedert 1948 hier aangebied word. Die 1950 Britse Grand Prix by Silverstone was die eerste wedren in die destydse nuutgevormde FIA Formule Een Wêreldkampioenskap.
Verwysings
- ↑ "British GP". FIA.com (in Engels). Federation Internationale de l'Automobile. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 November 2013. Besoek op 5 Julie 2013.
- ↑ "New Silverstone circuit gets green light for 2010 British Grand Prix". Silverstone Circuit (in Engels). British Racing Drivers' Club. 11 Februarie 2010. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Februarie 2010. Besoek op 11 Februarie 2010.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |