Gaan na inhoud

swel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voete was as gevolg van jig geswel is.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek swel 
Verlede Tyd  ek  het geswel        
  1. In volume toeneem; dikker word; uitsit.
  2. (figuurlik) Vervul wees.
  1. Hierdie stof swel as dit met water in aanraking kom.
  2. My hart swel van trots.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: swell(en)
Frans: se gonfler(fr)
Nederlands: zwellen(nl)