Witgatspreeu
Voorkoms
Witgatspreeu | |
---|---|
In die Bergkwagga N. P., Oos-Kaap | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. bicolor
|
Binomiale naam | |
Lamprotornis bicolor Gmelin, 1789
| |
verspreiding |
Die Witgatspreeu (Lamprotornis bicolor) is 'n endemiese algemene standvoël in grasveld en Karoobossieveld. Hulle kom dikwels in swerms voor en soms saam met lelspreeus. Die voël is 27 cm groot en weeg 94 - 112 gram. In Engels staan die voël bekend as die Pied starling.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2004). Spreo bicolor. 2006 IUBN-rooilys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2006. Verkry op 14 Junie 2008.