Gaan na inhoud

Swawel-33

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Eienskappe

Algemeen

Naam Swawel-33 
 
Protone 16 
Neutrone 17 
Kernspin 3/2+[1] 
Massa-oorskot -26585,99 keV[1] 

Status

Status stabiel[1] 
Relatiewe voorkoms 0,76 %[1]  

Navigasie

3115P 3216S
3316S
3416S 3517Cl
Lys van isotope
Portaal Chemie
Portaal Fisika

Swawel-33 (chemiese notasie 3316S) is 'n stabiele isotoop van swawel.

Swawel-33 is die enigste stabiele isotoop van swawel wat KMR-aktief is. Die kern is nogtans nie so geskik daarvoor nie en swawel-KMR word min aangewend. 33S het 'n kernspin van I=3/2 en daarmee ook 'n kwadrupool. Die resonansiepieke is breed daardeur of in asimmetriese omringing soms baie breed. Die gevoeligheid van hierdie seldsame kern is laag, net 1,72 x 10-5 keer die proton s'n vir 'n monster met natuurlike isotoopsamestelling. Die chemiese verskuiwings is nogtans aansienlik, sowat 970 dpm.[2]

Verwysings

[wysig | wysig bron]