Swartwindswael
Voorkoms
Swartwindswael | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. barbatus
|
Binomiale naam | |
Apus barbatus (Sclater, 1866)
| |
verspreiding
A. barbatus & A. (b.) balstoni permanent aanwesig A. barbatus 'n somerbesoeker A. barbatus 'n migrant X A. barbatus as swerwer aangeteken
|
Die swartwindswael (Apus barbatus) is 'n algemene standvoël en gedeeltelike trekvoël. Die voël is 18 cm lank en 35 - 50 g groot. Die voël broei in klein kolonies en soms saam met die witpenswindswaels. In Engels staan die voël bekend as die African black swift.
Voorkoms
[wysig | wysig bron]Die voël is groot en robuust en swartbruin van kleur. Dit het ook 'n kleiner ligter keelvlek terwyl die pens dikwels as geskub voorkom. Die rug is donkerder as die byslagvere. Die swartwindswael is effens groter en lywiger as die Europese windswael.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Apus barbatus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)