Slag by Waterloo
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Slag van Waterloo)
colspan="2" style="background: lightsteelblue; text-align: center; vertical-align: middle;" | Slag by Waterloo | ||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
colspan="2" style="background: lightsteelblue; text-align: center; vertical-align: middle;" | Deel van oorlog van die Sewende Koalisie | ||||||||
colspan="2" style="text-align: center; font-size: 90%; border-bottom: 1px solid #aaa; line-height: 1.25em;" | Slag by Waterloo deur William Sadler | ||||||||
| |||||||||
colspan="2" style="background: lightsteelblue; text-align: center; vertical-align: middle;" | Strydende partye | ||||||||
width="50%" style="border-right: 1px dotted #aaa;
" | |
Sewende Koalisie:![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() | ||||||||
colspan="2" style="background: lightsteelblue; text-align: center; vertical-align: middle;" | Aanvoerders | ||||||||
width="50%" style="border-right: 1px dotted #aaa;
" | |
![]() ![]() | ||||||||
colspan="2" style="background: lightsteelblue; text-align: center; vertical-align: middle;" | Sterkte | ||||||||
width="50%" style="border-right: 1px dotted #aaa;
" | 72 000 |
118 000 | ||||||||
colspan="2" style="background: lightsteelblue; text-align: center; vertical-align: middle;" | Ongevalle en verliese | ||||||||
width="50%" style="border-right: 1px dotted #aaa;
" | 51 000 |
24 000 |
Die Slag by Waterloo was 'n veldslag wat op Sondag, 18 Junie 1815 naby Waterloo in die Verenigde Koninkryk van die Nederlande (hedendaagse België) plaasgevind het. Die Franse magte onder bevel van Napoleon is verslaan deur die leërs van die Sewende Koalisie, 'n kombinasie van 'n Anglo-geallieerde leër onder leiding van Arthur Wellesley, 1ste hertog van Wellington, en 'n Pruisiese leër onder leiding van Gebhard Leberecht von Blücher.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Slag by Waterloo.