Kleinsterretjie
Voorkoms
Kleinsterretjie | |
---|---|
Volwasse S. a. sinensis in broeigewaad, Australië. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. albifrons
|
Binomiale naam | |
Sternula albifrons Pallas, 1764
| |
Sinonieme[2] | |
Sterna albifrons |
Die Kleinsterretjie (Sternula albifrons) is 'n algemene somertrekvoël na vlak kuswaters en riviermondings. Die streekbevolking is sowat 15 000 voëls. Die voël is 22 – 24 cm lank, 40 - 60 g groot met 'n vlerkspan van 48 – 55 cm. In Engels staan die voël bekend as die Little tern.
Fotogalery
[wysig | wysig bron]-
'n Kleinsterretjie (middel) in die Filippyne.
-
Nie-broeigewaad van 'n S. a. sinensis met geelbeksterretjies agter.
-
Museum specimen
Sien ook
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Sternula albifrons. |
- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Sterna albifrons". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2010.3. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 20 Mei 2013.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp) - ↑ Avibase: Sternula albifrons