Kaneelduif
Voorkoms
Kaneelduif | |
---|---|
Mannetjie by Giant's Castle. | |
Wyfie of jong mannetjie in die Kirstenbosch Nasionale Botaniese Tuine. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Columba (word dispuut)
|
Spesie: | C. larvata
|
Binomiale naam | |
Columba larvata Temminck, 1809
| |
Sinonieme | |
Aplopelia larvata Bonaparte, 1855 |
Die Kaneelduif (Aplopelia larvata), voorheen Columba larvata, is 'n redelike algemene standvoël. Die voël hou van woudvloer en onderbos. Die voël kom voor in die bos areas van die suidkus en weskus van Suid-Afrika en ook die bosse van die Drakensberg. Die voël is 24 – 26 cm lank en 140 - 190 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Lemon Dove.
Fotogalery
[wysig | wysig bron]-
Kaneelduif by Birds of Eden.
-
Illustrasie, 1893
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
- BirdLife International (BLI) (2008). Aplopelia larvata. 2008 IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2008. Verkry op 5 Mei 2009.