Grasvoël
Voorkoms
Grasvoël | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Sphenoeacus Strickland, 1841
|
Spesie: | S. afer
|
Binomiale naam | |
Sphenoeacus afer (Gmelin, 1789)
|
Die Grasvoël (Sphenoeacus afer) is 'n endemiese algemene standvoël in fynbos en welige gras en varings. Hulle kom een-een of in pare voor. Die voël is 17 – 19 cm groot en weeg 26 - 34 gram. In Engels staan die voël bekend as die Cape Grassbird.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Sphenoeacus afer". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)