Eric Loren
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Eric Loren | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Eric Loren is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Saint (1997), The Fourth Kind (2009), Green Zone (2010), en Red Lights (2012).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1997: The Saint
- 2009: The Fourth Kind
- 2010: Green Zone
- 2012: Red Lights
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2002: True Originals
- 2012: Time Traveller Guides 3D
- 2014: Strip the Cosmos