Dwergvalk
Voorkoms
Dwergvalk | |
---|---|
Mannetjie in Buffalo Springs Nasionale Park in Kenia | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. semitorquatus
|
Binomiale naam | |
Polihierax semitorquatus (Smith, 1836)
| |
Verspreiding |
Die Dwergvalk (Polihierax semitorquatus) is 'n algemene gelokaliseerde standvoël wat voorkom in sentraal Namibië tot in die Noord-Kaap. Die voël is 18 – 20 cm groot en weeg 55 - 66 gram. In Engels staan die voël bekend as Pygmy Falcon.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Polihierax semitorquatus. |
- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Polihierax semitorquatus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)