Audi A2
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Audi |
Produksie | November 1999–Augustus 2005 |
Montering | Neckarsulm, Duitsland |
Ontwerper | Luc Donckerwolke |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Supermini |
Bakstyl | 5-deurluikrug |
Uitleg | Dwarsvoorenjin, voorwieldryf |
Platform | Volkswagengroep A04 (PQ24) |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | 1.4 L I4 (petrol) 1.6 L FSI I4 (petrol) 1.2 L TDI I3 (diesel) 1.4 L TDI I3 (diesel) |
Ratkas | 5-gang handrat (Getrag) 5-gang outomaties (DSG) |
Lengte | 3826 mm |
Breedte | 1673 mm |
Hoogte | 1553 mm |
Massa | 895 - 1030 kg |
Asafstand | 2405 mm[1] |
Die Audi A2 (intern aangewese as Typ 8Z) is 'n kompakte MPV-styl superminimotor, met 'n vyfdeur-luikrugbakstyl en vier of vyf sitplekke, wat vanaf November 1999 tot Augustus 2005 deur die Duitse vervaardiger Audi gebou is. Die Audi AL2 konsepmotor is die eerste keer op die Frankfurtmotorskou vertoon in 1997; die A2 was opvallend omrede dit van aluminium gebou is, en in kombinasie met sy doeltreffende enjin is dit 'n uiters ekonomiese motor op brandstof.
Pakkette beskikbaar in Duitsland was 'Advance', 'styl', 'High Tech' en later 'S lyn'; terwyl dit in die Verenigde Koninkryk beskikbaar was in verskillende afwerkingsvlakke, insluitend: "Standaard", SE (vir 'Spesiale toerusting'), 'Sport' en 'Special Edition' (in 2005).
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Audi A2 1.2 TDI Dimensions". audiworld.com/news (in Japannees). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 4 Desember 2010.
Audimodelle |
---|
Produksiemodelle:
• A1
• A2
• A3
• S3
• A4
• S4
• RS4
• A5
• A6
• S6
• RS6
• A7
• S7
• RS7
• Q3
• Q5
• Q7
• A8
• S8
• TT
• R8 |
Wysig hierdie sjabloon |
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |