Anadir
Voorkoms
Anadir Анадырь | |
---|---|
Stad | |
Anadir van die hawe af gesien | |
Die ligging van Tsjoekotka in Rusland | |
Koördinate: 64°44′N 177°31′O / 64.733°N 177.517°O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Tsjoekotka |
Stigting | 1889 |
Regering | |
• Tipe | Stad-okroeg |
• Burgemeester | Andrei Sjtsjegolkof |
Bevolking | |
• Totaal | 14 029 |
Tydsone | UTC+12:00 |
Webwerf | http://www.anadyr.org |
Anadir (Russies: Ана́дырь; Tjoektjies: Кагыргын, Kagirgin) is ’n hawestad in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Tsjoekotka. Dit is geleë aan die mond van die Anadirrivier en is die mees oostelike nedersetting in Rusland met dorpstatus. Dit is op 21 Julie 1889 gestig as Nowo-Marijnsk en het in 1923 sy huidige naam gekry. Die bevolking in 2014 was 14 029.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Amptelike webtuiste Geargiveer 16 Mei 2013 op Wayback Machine
- Anadyr Foto's
- Nog foto's
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Anadir.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia