Gaan na inhoud

2024 Britse Grand Prix

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Formula 1 Qatar Airways
British Grand Prix 2024
Datum 7 Julie 2024
Plek Silverstone
Voorste wegspringplek
Renjaer George Russell Mercedes AMG
Tyd 1:25.819
Vinnigste ronde
Renjaer Carlos Sainz jr. Ferrari
Tyd 1:28.293 op rondte 52
Podium
1 Lewis Hamilton Mercedes AMG
2 Max Verstappen Red Bull-Honda RBPT
3 Lando Norris McLaren-Mercedes

Die 2024 Formule Een Britse Grand Prix is op 7 Julie 2024 op die Silverstone-renbaan in Silverstone, Brittanje gehou. Dit was die twaalfde wedren van die kampioenskapseisoen gewees.

Die wedren is deur Lewis Hamilton van Mercedes gewen, gevolg deur Max Verstappen van Red Bull Racing in die tweede plek en Lando Norris van McLaren derde. Dit was Hamilton se eerste oorwinning sedert die 2021 Saoedi-Arabiese Grand Prix 985 dae tevore. Verder, was dit sy negende algehele oorwinning by die Britse Grand Prix, wat die rekord vir die meeste oorwinnings op 'n enkele baan en vir die meeste oorwinnings by 'n bestuurder se tuis-Grand Prix verbeter het.[1]

Bande

[wysig | wysig bron]

Bandverskaffer Pirelli het spanne voorsien van die sagte, medium en harde samestellings van die P-Zero band - die drie hardste samestellings beskikbaar - vir die wedren, asook twee soorte reënbande.

Bande vir gebruik te Silverstone
Bande vir 'n droë baan Reënbande

Hard C1

Medium C2

Sag C3

Tussen-in

Reën

Vrye oefening

[wysig | wysig bron]

Uitslag[2]

[wysig | wysig bron]
Vrye oefening 1 Pos. No. Renjaer Vervaardiger Tyd
1 4 Lando Norris McLaren-Mercedes 1:27.420
2 18 Lance Stroll Aston Martin-Mercedes 1:27.554
3 81 Oscar Piastri McLaren-Mercedes 1:27.631
4 1 Max Verstappen Red Bull-Honda RBPT 1:27.729
5 63 George Russell Mercedes AMG 1:27.738
Vrye oefening 2 Pos. No. Renjaer Vervaardiger Tyd
1 4 Lando Norris McLaren-Mercedes 1:26.549
2 81 Oscar Piastri McLaren-Mercedes 1:26.880
3 11 Sergio Pérez Red Bull-Honda RBPT 1:26.983
4 27 Nico Hülkenberg Haas-Ferrari 1:26.990
5 16 Charles Leclerc Ferrari 1:27.150
Vrye oefening 3 Pos. No. Renjaer Vervaardiger Tyd
1 63 George Russell Mercedes AMG 1:37.529
2 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:37.564
3 4 Lando Norris McLaren-Mercedes 1:37.714
4 55 Carlos Sainz jr. Ferrari 1:38.139
5 1 Max Verstappen Red Bull-Honda RBPT 1:38.393

Kwalifisering

[wysig | wysig bron]
Pos. No. Renjaer Vervaardiger Kwalifiseertyd Rooster
K1 K2 K3
1 63 George Russell Mercedes AMG 1:30.106 1:26.723 1:25.819 1
2 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:29.547 1:26.770 1:25.990 2
3 4 Lando Norris McLaren-Mercedes 1:31.596 1:26.559 1:26.030 3
4 1 Max Verstappen Red Bull-Honda RBPT 1:31.342 1:26.796 1:26.203 4
5 81 Oscar Piastri McLaren-Mercedes 1:30.895 1:26.733 1:26.237 5
6 27 Nico Hülkenberg Haas-Ferrari 1:31.929 1:26.847 1:26.338 6
7 55 Carlos Sainz jr. Ferrari 1:30.557 1:26.843 1:26.509 7
8 18 Lance Stroll Aston Martin-Mercedes 1:31.410 1:26.938 1:26.585 8
9 23 Alexander Albon Williams-Mercedes 1:31.135 1:26.933 1:26.640 9
10 14 Fernando Alonso Aston Martin-Mercedes 1:31.264 1:26.730 1:26.917 10
11 16 Charles Leclerc Ferrari 1:30.496 1:27.097 11
12 2 Logan Sargeant Williams-Mercedes 1:31.608 1:27.175 12
13 22 Yuki Tsunoda RB-Honda RBPT 1:30.994 1:27.269 13
14 24 Zhou Guanyu Kick Sauber-Ferrari 1:31.190 1:27.867 14
15 3 Daniel Ricciardo RB-Honda RBPT 1:31.291 1:27.949 15
16 77 Valtteri Bottas Kick Sauber-Ferrari 1:32.431 16
17 20 Kevin Magnussen Haas-Ferrari 1:32.905 17
18 31 Esteban Ocon Alpine-Renault 1:34.557 18
19 11 Sergio Pérez Red Bull-Honda RBPT 1:38.348 Kuipe *1
20 10 Pierre Gasly Alpine-Renault 1:39.804 20 *2
K1 107% tyd: 1:35.815 *3
Bron: formula1.com[3][4]

*1 Sergio Pérez het 19de gekwalifiseer, maar is verplig om die wedren vanaf die kuipelaan te begin, weens die vervanging van krageenheidelemente sonder die goedkeuring van die tegniese afgevaardigde tydens parc fermé.
*2 Pierre Gasly moes heel agter wegspring weens die oorskryding van sy kwota enjinonderdele. Hy eindig ook laaste in die kwalifisering.
*3 Omrede die eerste kwalifiseersessie op 'n nat baan beslis is, geld die 107%-reël nie.

Wedren

[wysig | wysig bron]

Renuitslag

[wysig | wysig bron]
Pos. No. Renjaer Vervaardiger Rondes Tyd/Oorsaak uitval Rooster Punte
1 63 Lewis Hamilton Mercedes 52 1:22:27.059 2 25
2 1 Max Verstappen Red Bull-Honda RBPT 52 +1.465 4 18
3 4 Lando Norris McLaren-Mercedes 52 +7.547 3 15
4 81 Oscar Piastri McLaren-Mercedes 52 +12.429 5 12
5 55 Carlos Sainz jr. Ferrari 52 +47.318 7 11 V
6 27 Nico Hülkenberg Haas-Ferrari 52 +55.722 6 8
7 18 Lance Stroll Aston Martin-Mercedes 52 +56.569 8 6
8 14 Fernando Alonso Aston Martin-Mercedes 52 +1:03.577 10 4
9 23 Alexander Albon Williams-Mercedes 52 +1:08.387 9 2
10 22 Yuki Tsunoda RB-Honda RBPT 52 +1:19.303 13 1
11 2 Logan Sargeant Williams-Mercedes 52 +1:28.960 12
12 20 Kevin Magnussen Haas-Ferrari 52 +1:30.153 17
13 3 Daniel Ricciardo RB-Honda RBPT 51 +1 ronde 15
14 16 Charles Leclerc Ferrari 51 +1 ronde 11
15 77 Valtteri Bottas Kick Sauber-Ferrari 51 +1 ronde 16
16 31 Esteban Ocon Alpine-Renault 50 +2 rondes 18
17 11 Sergio Pérez Red Bull Racing-Honda RBPT 50 +2 rondes Kuipe
18 24 Zhou Guanyu Kick Sauber-Ferrari 50 +2 rondes 14
DNF 63 George Russell Mercedes AMG 33 Waterpomp 1
DNS 10 Pierre Gasly Alpine-Renault 0 Ratkas *1
Bron: formula1.com [5]

V Carlos Sainz jr. het die vinnigste rondte aangeteken, en daarmee 'n ekstra punt verdien.
*1 Pierre Gasly het nie die wedren begin nie, en het ná die opwarmrondte weens 'n ratkasprobleem onttrek. Sy plek op die rooster het leeg gebly.

Puntestand na die Grand Prix

[wysig | wysig bron]

Renjaers

[wysig | wysig bron]
Pos. No. Renjaer Span Punte
1 1 Max Verstappen Red Bull-Honda RBPT 255
2 4 Lando Norris McLaren-Mercedes 171
3 16 Charles Leclerc Ferrari 150
4 55 Carlos Sainz jr. Ferrari 146
5 81 Oscar Piastri McLaren-Mercedes 124
6 11 Sergio Pérez Red Bull-Honda RBPT 118
7 63 George Russell Mercedes AMG 111
8 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 110
9 14 Fernando Alonso Aston Martin-Mercedes 45
10 10 Lance Stroll Aston Martin-Mercedes 23
11 27 Nico Hülkenberg Haas-Ferrari 22
12 22 Yuki Tsunoda RB-Honda RBPT 20
13 3 Daniel Ricciardo RB-Honda RBPT 11
14 38 Oliver Bearman Ferrari 6
15 10 Pierre Gasly Alpine-Renault 6
16 20 Kevin Magnussen Haas-Ferrari 5
17 23 Alexander Albon Williams-Mercedes 4
18 31 Esteban Ocon Alpine-Renault 3
19 24 Zhou Guanyu Kick Sauber-Ferrari 0
20 2 Logan Sargeant Williams-Mercedes 0
21 77 Valtteri Bottas Kick Sauber-Ferrari 0

Vervaardigers

[wysig | wysig bron]
Pos. Span Punte
1 Red Bull-Honda RBPT 373
2 Ferrari 302
3 McLaren-Mercedes 295
4 Mercedes AMG 221
5 Aston Martin-Mercedes 68
6 RB-Honda RBPT 31
7 Haas-Ferrari 27
8 Alpine-Renault 9
9 Williams-Mercedes 4
10 Kick Sauber-Ferrari 0

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Richards, Giles (7 Julie 2024). "Lewis Hamilton thrills home crowd by winning British F1 GP for ninth time". The Guardian. Besoek op 7 Julie 2024.
  2. (en) "2024 British Grand Prix – Entry List" (PDF). FIA. 5 Julie 2024.
  3. (en) "Formula 1 Qatar Airways British Grand Prix 2024 – Qualifying". Formula 1® - The Official F1® Website. 6 Julie 2024.
  4. (en) "Formula 1 Qatar Airways British Grand Prix 2024 – Starting Grid". Formula 1® - The Official F1® Website. 6 Julie 2024.
  5. (en) "Formula 1 Qatar Airways British Grand Prix 2024 – Race Result". Formula 1® - The Official F1® Website. 7 Julie 2024. Besoek op 7 Julie 2024.