2004 Verenigde State Grand Prix
![]() Verenigde State Grand Prix | ||
---|---|---|
![]() | ||
Datum | 20 Junie 2004 | |
Plek | Indianapolis | |
Voorste wegspring | ||
Renjaer | ![]() |
Ferrari |
Tyd | 1:10.223 | |
Vinnigste rondte | ||
Renjaer | ![]() |
Ferrari |
Tyd | 1:10.399 (ronde 7 van 73; baanrekord) | |
Podium | ||
1 | ![]() |
Ferrari |
2 | ![]() |
Ferrari |
3 | ![]() |
BAR-Honda |
Die 2004 Verenigde State Grand Prix is op die naweek van 18-20 Junie 2004 by Indianapolis Motor Speedway gehou.
Verslag
[wysig | wysig bron]Kwalifisering
[wysig | wysig bron]Rubens Barrichello het die voorste wegspringposisie verower met 'n tyd van 1 minuut 10,23 sekondes.
Ren
[wysig | wysig bron]Die ren begin dramaties nadat Juan Pablo Montoya na die reserwemotor moes skuif met minder as 15 sekondes voor die opwarmingsrondte. In die eerste draai was daar 'n 4-motorongeluk en die veiligheidsmotor is ontplooi. Op die 9de rondte het Fernando Alonso se band gebars en 'n advertensiebord getref. Die volgende rondte het Ralf Schumacher op die 13de draai teen 290 km/h ook 'n band gebars en 'n rugwerwel gekraak wat veroorsaak het dat hy vir die volgende twee maande nie kon jaag nie. Die veiligheidsmotor is weer vir 10 rondtes uitgestuur.
Die res van die ren is sonder gebeure afgehandel, behalwe vir 'n paar meganiese probleme na die lang veiligheidsmotorperiodes. Juan Pablo Montoya is 10 rondtes voor die einde gediskwalifiseer omdat hy die reserwemotor onwettig gebruik het. Na 73 rondtes het Michael Schumacher gewen met Rubens Barrichello tweede en Takuma Sato in 'n BAR-Honda derde, sy eerste podiumplek. Tydens die ren was betroubaarheid 'n groot faktor, en net 8 van die 20 wat weggespring het, kon die ren voltooi. 6 van die 12 wat nie klaargemaak het nie is weens ongelukke uit, 5 van hulle weens meganiese probleme en 1 is gediskwalifiseer.
Uitslag
[wysig | wysig bron]Pos | No | Bestuurder | Span | Rondtes | Tyd/rede | Rooster | Punte |
---|---|---|---|---|---|---|---|
1 | 1 | ![]() |
Scuderia Ferrari | 73 | 1:40:29.914 | 2 | 10 |
2 | 2 | ![]() |
Scuderia Ferrari | 73 | +2.950 | 1 | 8 |
3 | 10 | ![]() |
BAR-Honda | 73 | +22.036 | 3 | 6 |
4 | 7 | ![]() |
Renault | 73 | +34.544 | 20 | 5 |
5 | 17 | ![]() |
Toyota | 73 | +37.534 | 8 | 4 |
6 | 6 | ![]() |
McLaren-Mercedes | 72 | +1 Rondte | 7 | 3 |
7 | 5 | ![]() |
McLaren-Mercedes | 72 | +1 Rondte | 12 | 2 |
8 | 21 | ![]() |
Minardi - Cosworth | 70 | +3 Rondtes | 19 | 1 |
9 | 11 | ![]() |
Sauber - Petronas | 65 | Hidrolies | 14 | |
Ret | 14 | ![]() |
Jaguar Racing | 60 | Enjin | 10 | |
DSQ | 3 | ![]() |
Williams-BMW | 57 | Gediskwalifiseer | 5 | |
Ret | 18 | ![]() |
Jordan-Honda | 40 | Enjin | 16 | |
Ret | 9 | ![]() |
BAR-Honda | 26 | Ratkas | 4 | |
Ret | 16 | ![]() |
Toyota | 7 | Ratkas | 11 | |
Ret | 4 | ![]() |
Williams-BMW | 9 | Band | 6 | |
Ret | 8 | ![]() |
Renault | 8 | Band | 9 | |
Ret | 15 | ![]() |
Jaguar Racing | 0 | Botsing | 13 | |
Ret | 12 | ![]() |
Sauber-Petronas | 0 | Botsing | 15 | |
Ret | 19 | ![]() |
Jordan-Ford | 0 | Botsing | 17 | |
Ret | 20 | ![]() |
Minardi-Cosworth | 0 | Botsing | 18 |