Gaan na inhoud

Audi A2

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Aliwal2012 (besprekings | bydraes) op 20:04, 20 Februarie 2015 (Nuwe bladsy geskep met '{{Inligtingskas Motorvoertuig |name = Audi A2 |image = 280px |manufacturer = Audi |production = November 199...')
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Audi A2
Oorsig
Vervaardiger Audi
Produksie November 1999–Augustus 2005[1]
Montering Neckarsulm, Duitsland[1]
Ontwerper Luc Donckerwolke
Bakwerk en onderstel
Klas Supermini
Bakstyl 5-deurluikrug[1]
Uitleg Dwarsvoorenjin, voorwieldryf[1]
Platform Volkswagengroep A04 (PQ24)
Spesifikasies
Enjin(s) 1.4 L I4 (petrol)
1.6 L FSI I4 (petrol)
1.2 L TDI I3 (diesel)
1.4 L TDI I3 (diesel)
Ratkas 5-ganghandrat (Getrag)
5-gang outomaties (DSG)
Lengte 3826 mm
Breedte 1673 mm
Hoogte 1553 mm
Massa 895 - 1030 kg
Asafstand 2405 mm[2]

Die Audi A2 (internaangewese as Typ 8Z) is 'n kompakte MPV-styl supermini motor, met 'n vyfdeur-luikrugbakstyl en vier of vyf sitplekke, wat vanaf November 1999 tot Augustus 2005 deur die Duitse vervaardiger Audi gebou is. Die Audi AL2 konsepmotor is die eerste keer op die Frankfurt motorskou vertoon in 1997, die A2 was opvallend omrede dit gebou is van aluminium, en in kombinasie met sy doeltreffende enjin, is dit 'n uiters ekonomiese motor op brandstof.

Pakkette beskikbaar in Duitsland was 'Advance', 'styl', 'High Tech' en later 'S lyn'; terwyl dit in die Verenigde Koninkryk beskikbaar was in verskillende afwerkingsvlakke, insluitend: "Standaard", SE (vir 'Spesiale toerusting'), 'Sport' en 'Special Edition' (in 2005).

Verwysings

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named ETKA
  2. "Audi A2 1.2 TDI Dimensions". audiworld.com/news. Besoek op 4 Desember 2010.


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.