Oos-Asië

Ligging van Oos-Asië

Oppervlak 11 839 074 km²
Bevolking 1 641 908 531 (2016)
Lande 6 (5 erkende, 1 omstrede; 2 afhanklike gebiede)
Tale Chinees, Japannees, Koreaans, Mongools, Tibettaans en baie ander
Tydsones UTC+07:00 (Wes-Mongolië) tot UTC+09:00 (Japan en Korea)
Belangrike stede Beijing
Hongkong
Osaka
Seoel
Sjanghai
Taipei
Tokio
Hanoi
Ulaanbaatar

Oos-Asië is 'n geografiese subgebied in die ooste van Asië wat op verskillende maniere gedefinieer kan word en wat met die verander het.[1] Dit wissel van 'n eng-definisie wat net die lande in Asië insluit wat deur die subtropiese monsoon en die historiese Chinese beskawing beïnvloed is[2] tot 'n baie breër polities-ekonomiese definisie. Oos-Asië en Oostelike Asië word soms as 'n alternatief vir die tradisionele term, die Verre-Ooste, gebruik.

Die volgende politieke entiteite word konsekwent as deel van Oos-Asië gesien:[3][2]

Verder word die volgende gebiede ook baie keer in die definisie ingesluit:[3]

Breër definisies sluit in Mianmar, Broenei, Kambodja, Oos-Timor, Indonesië, Laos, Maleisië, Filippyne, Singapoer, Thailand en Viëtnam.[4][5][6] Die East Asia Summit sluit die 10 lande van die ASEAN, plus China, Korea en Japan in.[7]

Selfs in die eng definisie van Oos-Asië dek die gebied ongeveer 12 000 000 km², of omtrent 28% van die Asiatiese vasteland en is dit omtrent 15% groter as Europa. Meer as 1,5 miljard mense, of omtrent 40% van die bevolking van Asië, of 'n kwart van al die mense in die wêreld leef in die geografiese Oos-Asië, wat omtrent twee keer Europa se bevolking is. Die gebied is een van die digsbevolkste gebiede ter wêreld; teen 130 per km², is dit ongeveer drie keer die wêreldgemiddelde.

Kultureel omvat dit die samelewings wat lank deel was van die Chinese kulturele sfeer:

Verwysings

wysig
  1. Takashi INOGUCHI, japanese Institute for Global Communications, Rethinking the International Order in East Asia: Neither War Nor Peace[dooie skakel], Besoek op 12 Januarie 2007
  2. 2,0 2,1 2,2 Geschichtes Ostasians - East Asian History - FAQs Geargiveer 4 Februarie 2008 op Wayback Machine, Besoek op 12 Januarie 2007
  3. 3,0 3,1 "East Asia". Encarta. Microsoft. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Oktober 2009. Besoek op 12 Januarie 2008. East A·sia [ st áyə ] the countries, territories, and regions of China, Hong Kong, Japan, North Korea, South Korea, Macau, Mongolia, parts of Russia, and Taiwan.
  4. AusAid Geargiveer 28 Mei 2009 op Wayback Machine, Countries & Regions, Besoek op 12 Januarie 2008
  5. US Department of State, Bureau of East Asian and Pacific Affairs - Countries and Other Areas, Besoek op 12 Januarie 2008
  6. World Bank, East Asia and Pacific, Besoek op 12 Januarie 2008
  7. ASEAN, Chairman's Statement of the 3rd East Asia Summit Singapore Geargiveer 21 Mei 2013 op Wayback Machine, as part of 2007 East Asia Summit 21 November 2007, Besoek op 12 Januarie 2007

Eksterne skakels

wysig
Gebiede van die Wêreld

 

Afrika

Noord (Midde-Ooste)  · Suid van die Sahara (Sentraal · Suider · Wes · Oos)

 

Amerikas

Noord · Sentraal · Karibiese Gebied) · Suid · Latyns

 

Asië

Sentraal · Oos · Noord-Asië (Verre-Ooste) · Suid (Indiese subkontinent) · Suidoos · Suidwes (Midde-Ooste)  · Wes

 

Europa

Sentraal · Noord · Suid · Wes · Oos

 

Oseanië

Australasië (Australië · Seeland) · Melanesië · Mikronesië · Polinesië

 

Poolgebiede

Noordpoolgebied · Antarktika

 

Oseane

Arktiese · Atlantiese · Indiese · Stille · Suidelike

 

Seë

Oorsig van Seë

Sien ook Kontinente van die wêreld