George Lucas
George Walton Lucas jr. (geb. 14 Mei 1944) is ’n Amerikaanse rolprentregisseur, draaiboekskrywer, vervaardiger en entrepreneur. Hy het Lucasfilm gestig en was voorsitter van die maatskappy voordat hy dit op 30 Oktober 2012 aan die Walt Disney Company verkoop het.[1] Hy is die bekendste as skepper van die Star Wars- en die Indiana Jones-reeks. Lucas is een van die Amerikaanse rolprentbedryf se finansieel suksesvolste rolprentvervaardigers en is vir vier Oscars benoem.
George Lucas | |
---|---|
Lucas in 2009.
| |
Beroep | Rolprentregisseur, draaiboekskrywer, vervaardiger |
Gebore | 14 Mei 1944Kalifornië, VSA | , Modesto,
Belangrike werke | THX 1138 American Graffiti Star Wars Indiana Jones |
Verwysings
wysigEksterne skakels
wysig- George Lucas-biografie Geargiveer 5 April 2004 op Wayback Machine by Lucasfilm.com
- George Lucas in die Internet-rolprentdatabasis
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie George Lucas.