1680
jaar
1680 |
◄ | 16de eeu | ◄17de eeu► | 18de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1675 | 1676 | 1677 | 1678 | 1679 | ◄ 1680 ► | 1681 | 1682 | 1683 | 1684 | 1685 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1680 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1680 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 80ste jaar van die 17de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
Gebeure
wysig- Die dorp, Colonia del Sacramento word deur die Portugese gestig.
- Die eerste fabriek in Eupen, 'n vervaardiger van lakens, word gestig.
- Twee fregatte vertrek uit die hawe van Emden en onder die rooi adelaar van Pruise en lui die begin van die Pruisiese slawehandel in.
- Stellenbosch word gestig, vernoem na Simon van der Stel.
- 8 Januarie – Pietro Vito Ottoboni (later Pous Alexander VIII) word kardinaal-priester van S. Prassede.
- 22 Januarie – Vincenzo Maria Orsini (Later Pous Benedictus XIII) word Aartsbiskop-biskop van Cesena (Italië).
- 21 Augustus – Pueblo-Indiane buit Santa Fe van die Spanjaarde.
Geboortes
wysig- Onbekend – Edward Teach, ook bekend as Swartbaard, Engelse seerower († 1718)
Sterftes
wysig- 17 Maart – François de La Rochefoucauld, Franse skrywer (* 1613)
- 28 November – Gian Lorenzo Bernini, Italiaanse argitek, beeldhouer, skilder en dekorontwerper (* 1598)
- Onbekend – Dirck van Santvoort, Nederlandse Goue Eeuse skilder (* 1610)