smelten
Voorkoms
- Hulp:IPA: [smɛltə(n)]
-
(lêer)
Stamtye | ||
---|---|---|
smelten | smolt | gesmolen |
Tydvorme | ||
Persoon | Teenwoordige Tyd | Verlede Tyd |
ik | smelt | smolt |
jij, u | smelt | |
hij, zij, het | smelt | |
wij, jullie, zij | smelten | smolten |
Gebiedende Wys | Voltooide deelwoord | Onvoltooide deelwoord |
smelt | gesmolen | smeltend |
- 1.: oorgankelik
- «Ik heb de boter gesmolten.»
- Ek het die botter gesmelt.
- 2.: ergatief
- «Is de boter al gesmolten of smelt-ie nog?»
- Het die botter reeds gesmelt of smelt dit nog?
- Oorganklike werkwoord.
- Die voltooide deelwoord kan attributief gebruik word.
- Ergatiewe werkwoord.
- Die hulpwerkwoord van die voltooide tye is zijn.
- Die voltooide deelwoord kan attributief gebruik word.
- Sterke werkwoord van klas drie.